|
Chinese Sesam Groenten
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2tl sesame(sesamolie) olie -
1tl grondboontjieolie(pindaolie) -
1 ui, gesny -
2 knoffelhuisies, gesny -
1 rissie(rode pepertje), gesny -
1 handvol gemengde groente, gesny -
1el droee sherrie -
1tl bruin suiker -
1tl Maizena -
1 handvol boontjiespruite(tauge) en Sesame sade
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Verhit die olie in ′n wok of in ′n pan. Voeg ui, knoffel en rissie by wanneer olie baie warm is. Roerbraai vir ′n paar sekondes en voeg dan die groente by. Kook die groente oor hoe hitte vir 2 min. Meng intussen die sherrie, soja, suiker en Maizena en voeg dit by die kokende groente. Roer die spruite en sade agterna in. Bedien onmiddelik. Kan saam met rys bedien word as ′n hoofmaal.
|
|
|